Compartir
Hannibal se Olifantmeisie: Boek Twee: Reis na Iberia (en Africanos)
Charley Brindley
(Autor)
·
Roxzanne Beyers
(Traducido por)
·
Tektime
· Tapa Blanda
Hannibal se Olifantmeisie: Boek Twee: Reis na Iberia (en Africanos) - Roxzanne Beyers ; Charley Brindley
Libro Nuevo
Importado
Envío: 11 a 13 días háb.
₡ 8.093
Costos de importación y 13% IVA incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Hannibal se Olifantmeisie: Boek Twee: Reis na Iberia (en Africanos)"
Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry. Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne.Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry. Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne. Tydens die laai van die dier op n skip, het Obolus sy jarelange hanteerder gemoor. Die meisie, Liada, is die enigste ander persoon wat die temperamentele olifant kan beheer. Nadat sy daarin slaag om Obolus by die oprit op te lei en tot op die dek van die skip, vra Hannibal haar om saam met die olifant na Iberia te gaan . Liada is huiwerig om haar vriende by Carthago agter te laat, maar sy is ook bekommerd oor Obolus se veiligheid op die lang reis. Sy besluit om haar vriende los en om vir Obolus te sorg.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.